|
|
||||||||
Research section |
Die tema van hierdie verkennende studie is om te bepaal hoe nuusinhoud mense met n geestesongesteldheid stigmatiseer. Tydens n ondersoek van mediadekking van depressie in die VSA oor n tydperk van 16 maande is bevind dat geweld en selfmoord in die meerderheid stories genoem is – wat moontlik die stigma kan vergroot. Hoewel hierdie pasiënte nie noodwendig spesifiek geëttiketeer is as mal nie, het dit voorgekom of individue (eerder as die samelewing, die gemeenskap of kultuur) aanspreeklik gehou word vir hul ongesteldhede. Oplossings is meer dikwels gevind in voorgeskrewe medisyne eerder as berading tot voordeel van farmaseutiese maatskappye.
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| HOME | HELP | FEEDBACK | SUBSCRIPTIONS | ARCHIVE | SEARCH | TABLE OF CONTENTS |