|
|
||||||||
Research section |
In hierdie artikel word die kwessie van ekonomiese faktore en bes-tuursaspekte behandel wat n besondere beeld bied op n belangrike aspek van die Suid-Afrikaanse media wat nie dikwels in navorsing aan die orde gestel word nie. Die skrywer behandel die kwessie aan die hand van n aan-tal gevallestudies en kom tot die gevolgtrekking dat media-regulering meer aandag moet kry om die kwessie van media-ekonomie tot sy beste aan te wend.
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| HOME | HELP | FEEDBACK | SUBSCRIPTIONS | ARCHIVE | SEARCH | TABLE OF CONTENTS |