|
|
||||||||
Research section |
Deur die toepassing van die gebruiks- en beloningsteorie, ondersoek hierdie artikel interaksie, waarneming en afleiding as maniere om die Internet en koerante te gebruik. Verskillende gebruike en belonings is gestel vir die twee media, en n aantal studente is by die ondersoek betrek. Soos in die hipotese gestel, is daar n belangrike voorkeur bevind vir koerante in terme van waarneming en die Internet in terme van afleiding. Die Internet word ook verkies vir interaksie, hoewel die verskil nie beduidend is nie.
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| HOME | HELP | FEEDBACK | SUBSCRIPTIONS | ARCHIVE | SEARCH | TABLE OF CONTENTS |