|
|
||||||||
Research section |
In die oorgang van apartheid na demokrasie dien die Menseregtekommissie se ondersoek na rassisme in die media as n indeks van rasse-identiteite en –voorstellings. Dit speel n belangrike rol in die herstrukturering van identiteite. Die proses het enersyds die kwessie van rasse-identiteit op die agenda geplaas, sowel as debat daaroor aangewakker. Die artikel dui aan hoe die ondersoek benut kan word om toekomstige hervorming te bevorder.
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| HOME | HELP | FEEDBACK | SUBSCRIPTIONS | ARCHIVE | SEARCH | TABLE OF CONTENTS |